TUIS:

Te veel skuld? – Kry onmiddelik hulp!  

* Stop alle dreig oproepe van krediteure en prokureurs wat geld eis.

* Begin om onmiddelik net een bekostigbare maandelikse paaiement te betaal vir al jou skuld.

*Voorkom beslaglegging van jou huis / voertuig / meubels.
* Behou genoeg geld oor vir jou noodsaaklike lewenskostes.

*Voorkom dat krediteure regstappe neem.
 

Die Nasionale Kredietwet is daar om jou te beskerm!!!

 

Laat ons toe om jou skuld te herstruktureer volgens die kredietwet…