Ons Diens:

By Care 4 Debt sal ons:   

  • Wettiglik en onmiddelik toesien dat krediteure en skuldinvorderaars u ophou pla met privaat oproepe, dreigbriewe en besoeke. 
  • Wettiglik u maandelikse paaiement verminder sodat u onmiddelike finansiële verligting kan ervaar. 
  •  Ons sal u wys hoe duisende Suid Afrikaners wettiglik minder op hulle krediet ooreenkomste betaal EN nog steeds hulle bates behou EN nog steeds hulle krediteure gelukkig hou. 
  • Ons sal seker maak dat u elke maand genoeg geld oor het om in u en u gesin se lewensbehoeftes te voorsien. 
  • Ons sal seker maak dat u nie u besittings verloor nie en dat u kan aangaan met u lewe.
  • Ons sal onmiddelik hulp aan u verleen.     
  • Ons sal seker maak dat u naam nie op die swartlys geplaas word nie.
  • Ons sal namens u met die krediteure onderhandel.  
  • Ons sal u skuld herstruktureer sodat u slegs een bekostigbare maadelikse paaiement het om te betaal.

Aan alle wergewers: Ons sal u oorbeskulde werkers bystaan met die skuldberadingsproses.


Aan all krediteure
: Ons sal u oorbeskulde kliënte bystaan met die skuldberadingsproses.

Hoe om aansoek te doen vir skuldberading:

 

     · Gratis evaluering deur epos: Ons sal vir u ‘n gratis evaluasievorm stuur om u vlak van oorbeskulding te bepaal. U kan so vorm aanvra by: alicelubbe@telkomsa.net

Afsprake: U is welkom om met ons ‘n afspraak te maak sodat ons u kan evalueer en u vlak van oorbeskulding kan bepaal. Alle afsprake en evaluerings is gratis.